Werkkaarte vir Kleure

R0.00

Category: Tags: , , ,

U moet 'n geregistreerde verbruiker wees om ons produkte af te laai. Skep asb 'n rekening - dis ook heeltemal gratis!

In hierdie pakket is daar werkkaarte vir die kleure. Dit is vol prettige aktiwiteite waarin ons meer van die 10 kleure ontdek. Ons leer van wit, geel, oranje, pienk, rooi, groen, blou, pers, bruin en swart. Boonop oefen ons ook om die kleure uit te ken en te onderskei.

Kry ons pakket Leer van Kleure hier.

Loer ook na ons ander pakkette waar ons leer oor vorms hier.

Hier is ‘n interessante artikel oor hoe om jou kleuter meer van kleur te leer in alledaagse aktiwiteite.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Werkkaarte vir Kleure”

You may also like…