Hierdie Visuele Ontwikkeling Pakket nr. 1 het 5 spesiale visuele ontwikkelingsoefeninge. Visuele ontwikkeling is een van die baie belangrike areas van ontwikkeling. Daar is vyf areas van visuele ontwikkeling: sluiting, geheue, volgorde, diskriminasie en figuur onderskeid.
Saam met fyn motoriese ontwikkeling, groot motoriese ontwikkeling, geheue en kognitiewe oefeninge, is visuele ontwikkeling een van die grondstene waarmee kleuters se opvoedkundige fondasie gebou word.
In hierdie pakket ontdek ons vorms.
Lees meer oor die belangrikheid van visuele ontwikkeling hier.
Reviews
There are no reviews yet.