Soek die Syfer Werksblaaie Pakket

R0.00

Category: Tags: , , , ,

U moet 'n geregistreerde verbruiker wees om ons produkte af te laai. Skep asb 'n rekening - dis ook heeltemal gratis!

Die pakket bestaan uit 9 werksblaaie, wat wissel tussen 2D en 3D figure waar die kleuter die syfer moet soek en omkring. Elke syfer van 1 – 9 het ‘n bladsy vir die aktiwiteit. Dit is ook in volkleur.

Hierdie aktiwiteit help die kleuter om visuele diskriminasie te ontwikkel. Hy moet die korrekte syfer tussen al die ander uitken, dus moet hy diskriminasie toepas. Boonop moet hy die syfer ook kan uitken in ander formate en kleure. Verder help dit ook met die vaslegging van die vorm van die syfer.

Hier is ‘n artikel wat die belangrikheid van visuele diskriminasie verduidelik.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Soek die Syfer Werksblaaie Pakket”