Ontdek Syfers Werksblaaie Pakket

R0.00

Category: Tags: , , , ,

U moet 'n geregistreerde verbruiker wees om ons produkte af te laai. Skep asb 'n rekening - dis ook heeltemal gratis!

In hierdie pakket ontdek ons syfers en dit bestaan uit 10 werksblaaie. Hier maak ons kennis met die syfer en doen prettige aktiwiteite om meer oor die syfer te leer, soos knip en plak, inkleur en verf. Verder leer ons ook oor die uitspraak van die syfer.

Dit is die eerste trappie van 4 in die leertjie om syfervaardighede vas te lê. Die volgende trappies is: Leer om die Syfer Skryf, Oefen om die Syfer te skryf en Soek die Syfer.

Kry die laaste trappie – Soek die Syfer – HIER.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ontdek Syfers Werksblaaie Pakket”