Hierdie pakket bestaan uit 9 werksblaaie waar ons oefen om elke syfer van 1 – 9 te skryf. Ons het in die eerste trappie syfers ontdek met oulike aktiwiteite. Daarna het ons aanbeweeg na die tweede trappie waar ons geleer het hoe om die syfers reg te skryf.
In die volgende trappie skerp ons die uitkenning van die vorm in met ons Soek die Syfer oefening. Visuele diskriminasie word ook sommer geoefen.
Reviews
There are no reviews yet.