In hierdie pakket leer ons van kleure! Ons leer meer van 10 spesifieke kleure: wit, geel, oranje, pienk, rooi, groen, blou, pers, bruin en swart. Boonop leer ons watter soort kleur dit is, hoe om dit te maak en wat die kleur beteken. Verder leer ons om die kleur in ons alledaagse lewe te herken.
Kry ons Werkkaart vir Kleure Pakket hier. En hier is een van ons pakkette om meer te leer van vorms.
Leer meer oor hoekom dit belangrik is vir kleuters om kleure te leer hier.
Reviews
There are no reviews yet.