Leer om Syfers te Skryf Pakket

R0.00

Category: Tags: , , , ,

U moet 'n geregistreerde verbruiker wees om ons produkte af te laai. Skep asb 'n rekening - dis ook heeltemal gratis!

Ons leer in hierdie pakket hoe om syfers van 1 – 9 te skryf. Dit leer die kleuter om die syfer korrek te vorm. Verder bou dit op die eerste trappie van syfers, waar ons kennis maak in ons Ontdek Syfers pakket. Hierna volg die derde trappie waar ons oefen om die syfers te skryf.

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer om Syfers te Skryf Pakket”