Klanke vorm een van die belangrike boustene in die Afrikaanse taal, en die begrip van klanke moet vroeg-vroeg al vasgelê word. Met ons muurplakkate word die klank duidelik uitgewys en verduidelik met ‘n prentjie. Boonop help dit dan ook met die onthou van die klank asook die uitspraak daarvan.
Daar is 14 klanke: aa, ee, oo, uu, oe, ie, ui, eu, ou, ei, ooi, aai, eeu en oei. Die plakkate het 2 klanke op ‘n bladsy.
Reviews
There are no reviews yet.