Ons Herfs Tema pakket leer die kleuter speel-speel meer van herfs! Dit is vol lekker aktiwiteite en kleurvolle prente. Boonop leer die kleuter van seisoene. Verder ontwikkel die kleuter sommer ook belangrike vaardighede, soos fyn motories en visuele vaardighede.
Loer gerus ook na ons ander pakkette, soos die Plaasdiere Tema Pakket en die Seisoene Muurplakkate.
Onthou, die Herfs Tema Pakket kan apart gekoop word, of met die gepaste syfer en letter werksblaaie ingesluit.
Lees hier vir meer inligting oor herfs.
Reviews
There are no reviews yet.