In hierdie tema ontdek ons Alles oor My! Hierdie tema beoog om ‘n skermskoot van die kleuter vas te le: alles waarvan hy of sy nou hou, hoe hulle nou lyk, ens. Boonop is dit ook oulike aktiwiteite! Ons leer ook die belangrikheid van ons identiteit met die storie van Dawid en Goliat – om te weet wie jy is, maak nie saak wie of wat voor jou staan nie. Verder leer ons dat ons ons lyfies moet oppas, want dis God se tempel.
Vul hierdie tema aan met werkkaarte waar ons somme ontdek.
Reviews
There are no reviews yet.